Moedersdag

List price:$45.00
Price:$31.50
You save:$13.50

Die stel is spesiaal bymekaar gesit vir my Suid-Afrikaanse kliente. Groottes tussen 4x4 en 5x7. Een ontwerp benodig 2 ramings. Die set is asemrowend en jy kan so kreatief wees daarmee - enigiets van 'n geskenk vir jou moeder, 'n spesiale vriendin, jy kan dit stik op linne, kussingslope, lopers, tafeldoeke, handdoeke, ens.

Design Type: 
Download Format: 
.ART
Fullsize Image: 
Rating: 
0
No votes yet

Similar products